Eksodus 20:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 “Jy mag as ’n getuie nie valse getuienis teen jou medemens aflê nie.+ Lukas 3:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Ook het dié wat krygsdiens gedoen het, hom gevra: “En wat moet óns doen?” En hy het vir hulle gesê: “Moet niemand intimideer of vals beskuldig nie,+ maar wees vergenoeg met wat julle vir julle onderhoud ontvang.”+
14 Ook het dié wat krygsdiens gedoen het, hom gevra: “En wat moet óns doen?” En hy het vir hulle gesê: “Moet niemand intimideer of vals beskuldig nie,+ maar wees vergenoeg met wat julle vir julle onderhoud ontvang.”+