Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 19:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 “‘Julle mag niks met bloed en al eet nie.+

      “‘Julle mag geen voortekens soek nie,+ en julle mag geen toorkuns beoefen nie.+

  • Levitikus 20:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 “‘Wat die siel betref wat hom tot die geestemediums+ en die beroepsvoorspellers+ van gebeure wend om onsedelike gemeenskap met hulle te hê, ek sal beslis my aangesig teen dié siel rig en hom uitroei onder sy volk uit.+

  • Deuteronomium 18:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Daar mag niemand onder jou gevind word wat sy seun of sy dogter deur die vuur laat gaan,+ wat van waarsêery gebruik maak,+ die toorkuns beoefen+ of voortekens soek+ of wat ’n towenaar is nie,+

  • 1 Samuel 28:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En Samuel het gesterf, en die hele Israel het oor hom geweeklaag en hom in Rama, sy eie stad, begrawe.+ Wat Saul betref, hy het die geestemediums en die beroepsvoorspellers van gebeure uit die land verwyder.+

  • Galasiërs 5:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 afgodediens, die beoefening van spiritisme,+ vyandskappe, twis, jaloesie, vlae van toorn, rusies, verdeeldhede, sektes,

  • Openbaring 22:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Buite is die honde+ en dié wat spiritisme beoefen+ en die hoereerders+ en die moordenaars en die afgodedienaars en elkeen wat van ’n leuen hou en dit beoefen.’+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel