Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 25:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Na verloop van tyd het Samuel+ gesterf; en die hele Israel het bymekaargekom en oor hom geweeklaag+ en hom by sy huis in Rama+ begrawe. Toe het Dawid opgestaan en na die wildernis Paran+ afgegaan.

  • Jesaja 57:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 57 Die regverdige het omgekom,+ maar niemand neem dit ter harte nie.+ En mense van liefderyke goedhartigheid word weggeruk in die dood,+ terwyl niemand besef dat dit weens die rampspoed is dat die regverdige weggeruk is nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel