Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 1:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 My seun, as sondaars jou probeer verlei, moet jy nie instem nie.+

  • Spreuke 1:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 As hulle aanhou sê: “Gaan saam met ons. Laat ons in ’n hinderlaag lê vir bloed.+ Laat ons die onskuldiges in ’n skuilplek voorlê sonder enige rede.+

  • 1 Korintiërs 15:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 Moenie mislei word nie. Slegte omgang bederf nuttige gewoontes.+

  • 1 Petrus 4:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Omdat julle nie meer hierdie weg tot dieselfde lae poel van losbandigheid+ saam met hulle bewandel nie, vind hulle dit vreemd en hou hulle aan om julle te smaad.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel