Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 17:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Iemand wat die goddelose regverdig verklaar+ en iemand wat die regverdige goddeloos verklaar+—ja, hulle al twee is vir Jehovah verfoeilik.+

  • Nahum 1:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Jehovah word nie gou toornig nie+ en is groot van krag,+ en Jehovah sal hom geensins daarvan weerhou om te straf nie.+

      In verwoestende wind en in storm is sy weg, en die wolkmassa is die stof van sy voete.+

  • Romeine 1:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Want God se gramskap+ word vanuit die hemel geopenbaar teen alle goddeloosheid en onregverdigheid+ van die mense wat die waarheid+ op onregverdige wyse onderdruk,+

  • Romeine 2:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En hy sal elkeen volgens sy werke vergeld:+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel