Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 23:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 “Jy moet ver van ’n valse woord af bly.+ En moenie die onskuldige en die regverdige doodmaak nie, want ek sal die goddelose nie regverdig verklaar nie.+

  • Deuteronomium 25:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 “As daar tussen manne ’n geskil ontstaan+ en hulle na die gereg gekom het,+ dan moet hulle oor hulle regspreek en die regverdige regverdig verklaar en die goddelose goddeloos verklaar.+

  • 1 Konings 8:32
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 mag u dan hoor vanuit die hemel, en u moet optree en oor u knegte regspreek deur die goddelose goddeloos te verklaar deur sy weg op sy eie hoof te laat neerkom,+ en deur die regverdige regverdig te verklaar+ deur hom te gee volgens sy eie regverdigheid.+

  • Jesaja 5:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 dié wat die goddelose vir ’n omkoopgeskenk regverdig verklaar+ en wat die regverdige selfs sy regverdigheid ontneem!+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel