1 Kronieke 16:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Toe Dawid klaar die brandoffer+ en die gemeenskapsoffers+ gebring het, het hy die volk in die naam van Jehovah+ geseën.+ 2 Kronieke 30:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Want Hiskiʹa, die koning van Juda, het vir die gemeente duisend bulle en seweduisend skape bygedra,+ en die vorste+ het vir die gemeente duisend bulle en tienduisend skape bygedra; en priesters+ het hulleself in groot getalle bly heilig.
2 Toe Dawid klaar die brandoffer+ en die gemeenskapsoffers+ gebring het, het hy die volk in die naam van Jehovah+ geseën.+
24 Want Hiskiʹa, die koning van Juda, het vir die gemeente duisend bulle en seweduisend skape bygedra,+ en die vorste+ het vir die gemeente duisend bulle en tienduisend skape bygedra; en priesters+ het hulleself in groot getalle bly heilig.