29 “En dít moet vir julle ’n insetting tot onbepaalde tyd wees:+ In die sewende maand, op die tiende van die maand,+ moet julle julle siel kasty,+ en julle mag geen werk doen nie,+ nie die boorling of die inwonende vreemdeling wat as ’n vreemdeling onder julle woon nie.
27 “Maar op die tiende van hierdie sewende maand is die versoendag.+ ’n Heilige byeenkoms moet daar vir julle wees, en julle moet julle siel kasty+ en ’n vuuroffer vir Jehovah aanbied.+