Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 21:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Hy mag die brood van sy God eet uit die hoogheilige dinge+ en uit die heilige dinge.+

  • Levitikus 22:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 “‘En hoegenaamd geen vreemdeling mag iets heiligs eet nie.+ Geen bywoner by ’n priester of loonarbeider mag iets heiligs eet nie.

  • 1 Samuel 21:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Daarop het die priester hom gegee wat heilig was,+ want daar was geen brood daar nie behalwe die toonbrode wat voor Jehovah verwyder is+ om vars brood daar te sit op die dag dat dit weggeneem is.

  • Matteus 12:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Hoe hy in die huis van God ingegaan en hulle die aanbiedingsbrode+ geëet het, iets wat vir hom nie geoorloof+ was om te eet nie, en ook nie vir dié wat by hom was nie, maar net vir die priesters?+

  • Lukas 6:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Hoe hy in die huis van God ingegaan en die aanbiedingsbrode+ ontvang en geëet het en vir die manne wat by hom was, daarvan gegee het, wat vir niemand geoorloof is om te eet nie, maar net vir die priesters?”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel