Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 2:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En wat van die graanoffer oorbly, behoort aan Aäron en sy seuns, as iets hoogheiligs van Jehovah se vuuroffers.+

  • Levitikus 6:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 En wat daarvan oorbly, moet Aäron en sy seuns eet.+ Dit moet as ongesuurde koeke+ op ’n heilige plek geëet word. Hulle moet dit in die voorhof van die tent van samekoms eet.

  • Levitikus 24:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En dit moet Aäron en sy seuns s’n word,+ en hulle moet dit op ’n heilige plek eet,+ want dit is iets hoogheiligs vir hom uit Jehovah se vuuroffers, as ’n voorskrif tot onbepaalde tyd.”

  • Numeri 18:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Uit die hoogheilige dinge, uit die vuuroffer, moet dít joune word: al hulle offers saam met al hulle graanoffers+ en al hulle sondoffers+ en al hulle skuldoffers,+ wat hulle aan my sal teruggee. Dit is iets hoogheiligs vir jou en vir jou seuns.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel