19 Sewe dae mag daar geen suurdeeg in julle huise gevind word nie, want elkeen wat iets gesuurds eet, hetsy hy ’n inwonende vreemdeling of ’n boorling van die land is,+ dié siel moet uit die vergadering van Israel uitgeroei word.+
48 En as ’n inwonende vreemdeling as ’n vreemdeling by jou woon en hy die pasga vir Jehovah wil vier, moet almal by hom wat manlik is, besny word.+ Eers dan mag hy nader kom om dit te vier; en hy moet soos ’n boorling van die land word. Maar geen onbesnedene mag daarvan eet nie.