1 Konings 21:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Maar Nabot het vir Agab gesê: “Dit is vir my ondenkbaar,+ vanuit Jehovah se standpunt,+ om die erfbesitting van my voorvaders aan u te gee.”+ Esegiël 48:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 En hulle mag niks daarvan verkoop of verruil nie, en ook mag niemand die beste van die land van hulle laat weggaan nie; want dit is iets heiligs vir Jehovah.+
3 Maar Nabot het vir Agab gesê: “Dit is vir my ondenkbaar,+ vanuit Jehovah se standpunt,+ om die erfbesitting van my voorvaders aan u te gee.”+
14 En hulle mag niks daarvan verkoop of verruil nie, en ook mag niemand die beste van die land van hulle laat weggaan nie; want dit is iets heiligs vir Jehovah.+