Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 25:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 En julle moet my insettinge nakom en julle moet my regterlike beslissings onderhou en julle moet dit uitvoer. Dan sal julle beslis in veiligheid in die land woon.+

  • Psalm 97:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 O julle wat Jehovah liefhet,+ haat die kwaad.+

      Hy bewaar die siel van sy lojales;+

      Uit die hand van die goddeloses verlos hy hulle.+

  • Amos 5:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Haat wat sleg is, en wees lief vir wat goed is,+ en gee geregtigheid ’n plek in die poort.+ Miskien sal Jehovah, die God van die leërs, aan die oorblywendes van Josef+ guns betoon.’+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel