Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 25:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 “‘Die grond moet dus nie vir altyd verkoop word nie,+ want die land is myne.+ Want julle is inwonende vreemdelinge en bywoners vanuit my standpunt.+

  • Numeri 36:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En geen erfdeel van die kinders van Israel mag van stam tot stam oorgaan nie, want die kinders van Israel moet elkeen aan die erfdeel van die stam van sy voorvaders vashou.

  • Esegiël 46:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 En die owerste mag niks van die erfdeel van die volk neem om hulle uit hulle besitting te verdring nie.+ Uit sy eie besitting moet hy sy seuns ’n erfdeel gee, sodat my volk nie verstrooi word, elkeen uit sy besitting nie.’”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel