Deuteronomium 4:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En hy het aan julle sy verbond meegedeel,+ wat hy julle beveel het om te doen, die Tien Woorde,+ waarna hy dit op twee kliptafels geskryf het.+ Jeremia 14:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Moet ons nie minag nie, ter wille van u naam;+ moenie u glorieryke troon verag nie.+ Onthou tog; moenie u verbond met ons verbreek nie.+
13 En hy het aan julle sy verbond meegedeel,+ wat hy julle beveel het om te doen, die Tien Woorde,+ waarna hy dit op twee kliptafels geskryf het.+
21 Moet ons nie minag nie, ter wille van u naam;+ moenie u glorieryke troon verag nie.+ Onthou tog; moenie u verbond met ons verbreek nie.+