Levitikus 17:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Want die siel van die vlees is in die bloed,+ en ek het dit vir julle op die altaar geplaas om vir julle siel versoening te doen,+ want die bloed+ doen versoening+ deur die siel wat daarin is. Deuteronomium 12:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Wees net vasbeslote om nie die bloed te eet nie,+ want die bloed is die siel+ en jy mag nie die siel saam met die vleis eet nie.
11 Want die siel van die vlees is in die bloed,+ en ek het dit vir julle op die altaar geplaas om vir julle siel versoening te doen,+ want die bloed+ doen versoening+ deur die siel wat daarin is.
23 Wees net vasbeslote om nie die bloed te eet nie,+ want die bloed is die siel+ en jy mag nie die siel saam met die vleis eet nie.