14 Want die siel van elke soort vlees is sy bloed deur die siel wat daarin is. Daarom het ek vir die kinders van Israel gesê: “Julle mag nie die bloed van enige soort vlees eet nie, want die siel van elke soort vlees is sy bloed.+ Elkeen wat dit eet, moet uitgeroei word.”+