Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 21:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 “En dít is die regterlike beslissings wat jy hulle moet voorhou:+

  • Deuteronomium 5:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En Moses het die hele Israel+ geroep en vir hulle gesê: “Hoor, o Israel, die voorskrifte en die regterlike beslissings+ wat ek vandag voor julle ore spreek, en julle moet dit leer en dit sorgvuldig nakom.+

  • Psalm 119:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 My siel is verbryseld van verlange+

      Na u regterlike beslissings, altyddeur.+

  • Jesaja 26:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Met my siel het ek u in die nag begeer;+ ja, met my gees in my binneste bly ek u soek;+ want wanneer daar oordele van u af kom vir die aarde,+ sal die bewoners van die vrugbare land beslis regverdigheid+ leer.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel