Eksodus 28:36 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 36 “En jy moet ’n blink plaat van suiwer goud maak en met seëlgraveerwerk daarop graveer: ‘Heiligheid behoort aan Jehovah.’+ Levitikus 11:45 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 45 Want ek is Jehovah wat julle uit Egipteland laat optrek om my aan julle as God te bewys;+ en julle moet heilig wees,+ want ek is heilig.+ Levitikus 20:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 “‘En julle moet julle heilig en julle moet heilig wees,+ want ek is Jehovah julle God. Jesaja 43:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Ek is Jehovah, julle Heilige,+ die Skepper van Israel,+ julle Koning.”+
36 “En jy moet ’n blink plaat van suiwer goud maak en met seëlgraveerwerk daarop graveer: ‘Heiligheid behoort aan Jehovah.’+
45 Want ek is Jehovah wat julle uit Egipteland laat optrek om my aan julle as God te bewys;+ en julle moet heilig wees,+ want ek is heilig.+