3 Toe het Moses vir Aäron gesê: “Dít is wat Jehovah gespreek het deur te sê: ‘Laat ek geheilig word+ onder dié wat naby my is,+ en laat ek verheerlik word+ voor die aangesig van die hele volk.’” En Aäron het stilgebly.
14 aangesien julle in die wildernis Zin, toe die vergadering rusie gemaak het,+ in opstand gekom het teen my bevel om my by die waters voor hulle oë te heilig.+ Dit is die waters van Meʹriba+ by Kades+ in die wildernis Zin.”+
51 omdat julle troueloos teenoor my opgetree het+ onder die kinders van Israel by die waters van Meʹriba+ by Kades, in die wildernis Zin; omdat julle my nie onder die kinders van Israel geheilig het nie.+
11 “U is waardig, Jehovah, ja, ons God, om die heerlikheid+ en die eer+ en die krag+ te ontvang, want u het alles geskep,+ en weens u wil+ het hulle bestaan en is hulle geskep.”+