Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 1:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Toe het hulle hoofde van dwangarbeid oor hulle aangestel om hulle te onderdruk in die las wat hulle gedra het;+ en hulle het stede as opslagplekke vir Farao gebou, naamlik Pitom en Raämʹses.+

  • Eksodus 1:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En hulle het aangehou om hulle lewe bitter te maak deur harde slawearbeid met messelklei+ en stene en deur elke vorm van slawearbeid in die veld,+ ja, elke vorm van slawearbeid waarin hulle hulle onder tirannie as slawe gebruik het.+

  • Deuteronomium 26:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En die Egiptenaars het ons sleg behandel en ons verdruk en ons harde slawearbeid opgelê.+

  • Handelinge 7:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Hy het listige staatkunde teen ons ras gebruik+ en die vaders verkeerdelik gedwing om hulle kindertjies aan hulle lot oor te laat, sodat hulle nie sou bly lewe nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel