17 En Eliʹsa het begin bid+ en gesê: “O Jehovah, open asseblief sy oë,+ sodat hy kan sien.” Onmiddellik het Jehovah die dienaar se oë geopen, sodat hy gesien het; en kyk! die bergstreek was vol perde en strydwaens+ van vuur rondom Eliʹsa.+
16 Toe Dawid sy oë opslaan, het hy Jehovah se engel+ tussen die aarde en die hemel sien staan met sy ontblote swaard+ in sy hand, uitgestrek na Jerusalem; en Dawid en die ouer manne, met saklinne+ bedek, het dadelik op hulle gesig neergeval.+