Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 21:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 En net toe Agab hierdie woorde hoor, het hy sy klere geskeur en saklinne+ om sy vlees gesit; en hy het begin vas en die hele tyd in saklinne gaan lê en bedruk rondgeloop.+

  • 2 Konings 19:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 En toe koning Hiskiʹa+ dit hoor, het hy onmiddellik sy klere geskeur+ en hom met saklinne+ bedek en in die huis van Jehovah+ ingegaan.

  • Psalm 35:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Wat my betref, toe hulle siek geword het, was my klere saklinne,+

      Met gevas het ek my siel gekasty,+

      En na my boesem het my gebed teruggekeer.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel