Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 20:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Daarom het ek vir julle gesê:+ “Wat julle betref, julle sal hulle land in besit neem, en wat my betref, ek sal dit aan julle gee om dit in besit te neem, ’n land wat oorloop van melk en heuning.+ Ek is Jehovah julle God, wat julle van die volke afgesonder het.”+

  • Deuteronomium 33:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 En Israel sal in veiligheid woon,+

      Die fontein van Jakob op sy eie,+

      In ’n land van graan en nuwe wyn.+

      Ja, sy hemel sal die dou laat afdrup.+

  • 1 Konings 8:53
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 53 Want u het hulle afgesonder as u erfdeel uit al die volke van die aarde,+ net soos u deur middel van u kneg Moses gespreek het+ toe u ons voorvaders uit Egipte uitgelei het, o Soewereine Heer Jehovah.”

  • Ester 3:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En Haman het vir koning Ahasʹveros gesê: “Daar is ’n sekere volk wat verstrooid+ en afgesonderd is onder die volke in al die regsgebiede van u ryk;+ en hulle wette is anders as alle ander volke s’n, en die koning se wette kom hulle nie na nie,+ en dit is vir die koning nie gepas om hulle te laat begaan nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel