Nahum 1:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 1 Die uitspraak teen Niʹneve:+ Die boek van die visioen van Nahum, die Elkosiet: Nahum 3:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 “Jou herders het vaak geword,+ o koning van Assiʹrië; jou vooraanstaandes bly in hulle woonplekke.+ Jou volk is op die berge verstrooi, en niemand bring hulle bymekaar nie.+
18 “Jou herders het vaak geword,+ o koning van Assiʹrië; jou vooraanstaandes bly in hulle woonplekke.+ Jou volk is op die berge verstrooi, en niemand bring hulle bymekaar nie.+