Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 76:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  5 Die sterkes van hart is geplunder,+

      Hulle het ingesluimer en aan die slaap geraak,+

      En geeneen van al die dapper manne het hulle hande gevind nie.+

  • Jesaja 56:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Sy wagte is blind.+ Nie een van hulle het iets gemerk nie.+ Hulle is almal stom honde; hulle kan nie blaf nie,+ hulle hyg, gaan lê, is lief om te sluimer.+

  • Jeremia 51:39
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 39 “Wanneer hulle verhit is, sal ek hulle feesmale berei en hulle dronk maak, sodat hulle uitgelate word;+ en hulle sal ’n slaap slaap wat tot onbepaalde tyd duur, waaruit hulle nie wakker sal word nie”,+ is die woord van Jehovah.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel