20 En Amram het Jogeʹbed, sy vader se suster, as vrou geneem.+ Later het sy vir hom Aäron en Moses gebaar.+ En die lewensjare van Amram was honderd-sewe-en-dertig jaar.
59 En die naam van Amram se vrou was Jogeʹbed,+ Levi se dogter, wat Levi se vrou vir hom in Egipte gebaar het. Met verloop van tyd het sy vir Amram Aäron en Moses en Mirjam, hulle suster,+ gebaar.