Eksodus 2:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Intussen het ’n sekere man van die huis van Levi gegaan en ’n dogter van Levi geneem.+ Numeri 26:59 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 59 En die naam van Amram se vrou was Jogeʹbed,+ Levi se dogter, wat Levi se vrou vir hom in Egipte gebaar het. Met verloop van tyd het sy vir Amram Aäron en Moses en Mirjam, hulle suster,+ gebaar.
59 En die naam van Amram se vrou was Jogeʹbed,+ Levi se dogter, wat Levi se vrou vir hom in Egipte gebaar het. Met verloop van tyd het sy vir Amram Aäron en Moses en Mirjam, hulle suster,+ gebaar.