Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 16:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 Let daarop dat Jehovah julle die sabbat gegee het.+ Daarom gee hy julle op die sesde dag brood vir twee dae. Elkeen moet op sy plek bly.+ Laat niemand op die sewende dag sy woonplek verlaat nie.”

  • Eksodus 20:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Maar die sewende dag is ’n sabbat vir Jehovah jou God.+ Jy mag geen werk doen nie, nie jy of jou seun of jou dogter of jou slaaf of jou slavin of jou mak dier of jou inwonende vreemdeling wat in jou poorte is nie.+

  • Esegiël 20:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En my sabbatte het ek ook aan hulle gegee,+ om ’n teken tussen my en hulle te word,+ sodat hulle kan weet dat ek Jehovah is, wat hulle heilig.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel