Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 1:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 “‘As sy offer ’n brandoffer+ uit die beeste is, moet hy ’n bul sonder gebrek+ aanbied. By die ingang van die tent van samekoms moet hy dit uit vrye wil voor Jehovah aanbied.+

  • Levitikus 22:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Wat blind is of iets het wat gebreek is of wat ’n sny of vrat of skurfte of omloop het,+ nie een hiervan mag julle vir Jehovah aanbied nie, en julle mag daarvan geen vuuroffer+ vir Jehovah op die altaar lê nie.

  • Deuteronomium 15:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 En as daar ’n gebrek aan is, as dit kreupel of blind is, enige slegte gebrek, mag jy dit nie aan Jehovah jou God offer nie.+

  • Deuteronomium 17:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 “Jy mag aan Jehovah jou God geen bul of skaap offer waaraan ’n gebrek, enigiets slegs, is nie; want dit is iets verfoeiliks vir Jehovah jou God.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel