3 “‘As sy offer ’n brandoffer+ uit die beeste is, moet hy ’n bul sonder gebrek+ aanbied. By die ingang van die tent van samekoms moet hy dit uit vrye wil voor Jehovah aanbied.+
8 En julle moet as ’n brandoffer aan Jehovah, as ’n rustige geur, aanbied: een jong bul, een ram, sewe jaaroud ramlammers.+ Hulle moet vir julle sonder gebrek wees.+