Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 18:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En Jetro, Moses se skoonvader, en sy seuns en sy vrou het na Moses toe gekom in die wildernis waar hy by die berg van die ware God+ kamp opgeslaan het.

  • Eksodus 19:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 In die derde maand nadat die kinders van Israel uit Egipteland uitgetrek het,+ op dieselfde dag, het hulle in die wildernis Siʹnai gekom.+

  • Eksodus 19:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En hulle het van Reʹfidim+ af weggetrek en in die wildernis Siʹnai gekom en in die wildernis kamp opgeslaan;+ en Israel het daar teenoor die berg+ kamp opgeslaan.

  • Numeri 1:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 1 En Jehovah het met Moses gepraat in die wildernis Siʹnai,+ in die tent van samekoms,+ op die eerste dag van die tweede maand, in die tweede jaar ná hulle uittog uit Egipteland,+ en hy het gesê:

  • Numeri 3:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Nadab en Abiʹhu het egter voor Jehovah gesterf toe hulle in die wildernis Siʹnai onwettige vuur+ voor Jehovah geoffer het; en hulle het geen kinders gehad nie. Maar Eleaʹsar+ en Iʹtamar+ het voortgegaan om tesame met hulle vader Aäron as priesters te dien.

  • Numeri 9:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En Jehovah het met Moses gepraat in die wildernis Siʹnai in die tweede jaar ná hulle uittog uit Egipteland, in die eerste maand,+ en gesê:

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel