Josua 1:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Van die wildernis en hierdie Liʹbanon af tot by die groot rivier, die Eufraatrivier, dit wil sê die hele land van die Hetiete,+ en tot by die Groot See teen die sonsondergang sal julle gebied wees.+ Josua 15:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En die westelike grens was by die Groot See+ en sy kusland. Dit was die grens rondom van die kinders van Juda volgens hulle families.
4 Van die wildernis en hierdie Liʹbanon af tot by die groot rivier, die Eufraatrivier, dit wil sê die hele land van die Hetiete,+ en tot by die Groot See teen die sonsondergang sal julle gebied wees.+
12 En die westelike grens was by die Groot See+ en sy kusland. Dit was die grens rondom van die kinders van Juda volgens hulle families.