11 Hulle het derhalwe Kirjat-Arba+ (die genoemde Arba was die vader van Enak),+ dit wil sê Hebron,+ in die bergstreek van Juda,+ en sy omliggende weiveld aan hulle gegee;
14 Want die Leviete het hulle weivelde+ en hulle besitting+ verlaat en toe na Juda en Jerusalem gekom,+ omdat Jeroʹbeam+ en sy seuns hulle ontslaan het+ sodat hulle Jehovah nie meer as priesters kon dien nie.