Genesis 49:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Mag hulle toorn vervloek wees,+ want dit is wreed,+ en hulle grimmigheid, want dit handel hardvogtig.+ Laat ek hulle in Jakob verdeel en laat ek hulle in Israel verstrooi.+ Deuteronomium 33:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 En van Levi het hy gesê:+ “U Tummim en u Urim+ behoort aan die man wat lojaal teenoor u is,+Wat by Massa deur u op die proef gestel is.+U het by die waters van Meʹriba met hom begin twis,+
7 Mag hulle toorn vervloek wees,+ want dit is wreed,+ en hulle grimmigheid, want dit handel hardvogtig.+ Laat ek hulle in Jakob verdeel en laat ek hulle in Israel verstrooi.+
8 En van Levi het hy gesê:+ “U Tummim en u Urim+ behoort aan die man wat lojaal teenoor u is,+Wat by Massa deur u op die proef gestel is.+U het by die waters van Meʹriba met hom begin twis,+