19 “En jy moet veertig silwervoetstukke+ onder die twintig paneelrame maak; twee voetstukke onder die een paneelraam met sy twee tappe, en twee voetstukke onder die ander paneelraam met sy twee tappe.
27 En honderd talente silwer is gebruik om die voetstukke van die heiligdom en die voetstukke van die voorhangsel te giet. Honderd voetstukke was gelyk aan honderd talente, ’n talent vir ’n voetstuk.+