Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 12:49
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 49 Een wet moet daar wees vir die boorling en vir die inwonende vreemdeling wat as ’n vreemdeling onder julle woon.”+

  • Numeri 9:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 “‘En as ’n inwonende vreemdeling as ’n vreemdeling by julle woon, moet ook hy die pasgaoffer vir Jehovah berei.+ Volgens die insetting van die pasga en volgens die gebruiklike prosedure daarvoor moet hy dit doen.+ Daar moet een insetting vir julle wees, vir die inwonende vreemdeling sowel as vir die boorling van die land.’”+

  • Deuteronomium 16:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Jy mag sewe dae lank niks gesuurds daarby eet nie.+ Jy moet ongesuurde koeke daarby eet, die brood van ellende, want haastig het jy uit Egipteland uitgetrek,+ sodat jy al die dae van jou lewe die dag van jou uittog uit Egipteland kan onthou.+

  • 1 Korintiërs 5:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Verwyder die ou suurdeeg, sodat julle ’n nuwe deeg+ kan wees, soos julle immers ongesuurd is. Want Christus,+ ons pasga,+ is inderdaad geoffer.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel