13 Daarom het Jehovah se toorn teen Israel ontvlam en het hy hulle veertig jaar lank in die wildernis laat rondswerf,+ totdat die hele geslag wat kwaad gedoen het in die oë van Jehovah, aan hulle einde gekom het.+
10 En nou, kyk, Jehovah het my, net soos hy beloof het,+ in die lewe gehou+ hierdie vyf-en-veertig jaar sedert Jehovah hierdie belofte aan Moses gemaak het toe Israel in die wildernis gewandel het,+ en nou, kyk, ek is vandag vyf-en-tagtig jaar oud.