Numeri 15:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 “‘Maar as jy ’n bul uit die kudde as ’n brandoffer+ of ’n offerande bring om ’n spesiale gelofte+ te vervul of as gemeenskapsoffers aan Jehovah,+ Numeri 15:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 En jy moet ’n half hin wyn as ’n drankoffer aanbied,+ as ’n vuuroffer van ’n rustige geur aan Jehovah.
8 “‘Maar as jy ’n bul uit die kudde as ’n brandoffer+ of ’n offerande bring om ’n spesiale gelofte+ te vervul of as gemeenskapsoffers aan Jehovah,+
10 En jy moet ’n half hin wyn as ’n drankoffer aanbied,+ as ’n vuuroffer van ’n rustige geur aan Jehovah.