Jesaja 30:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Daarom, só het die Heilige van Israel gesê: “Omdat julle hierdie woord verwerp+ en aangesien julle op kullery en slinksheid vertrou en daarop steun,+ 1 Tessalonisense 4:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Daarom, hy wat dit verontagsaam,+ verontagsaam nie ’n mens nie, maar God,+ wat sy heilige gees+ in julle plaas.
12 Daarom, só het die Heilige van Israel gesê: “Omdat julle hierdie woord verwerp+ en aangesien julle op kullery en slinksheid vertrou en daarop steun,+
8 Daarom, hy wat dit verontagsaam,+ verontagsaam nie ’n mens nie, maar God,+ wat sy heilige gees+ in julle plaas.