5“‘En as ’n siel+ sondig deurdat hy ’n vervloeking gehoor het+ wat in die openbaar uitgespreek is en hy ’n getuie is of dit gesien het of daarvan te wete gekom het, dan moet hy, as hy dit nie bekend maak nie,+ verantwoording doen vir sy oortreding.
3 “Ons vader het in die wildernis gesterf,+ en tog was hy nie onder die vergadering, dit wil sê dié wat teen Jehovah versamel het in die vergadering van Korag nie,+ maar hy het weens sy eie sonde gesterf;+ en hy het geen seuns gehad nie.
20 Die siel wat sondig—dié sal sterf.+ ’n Seun sal geen skuld dra weens die oortreding van die vader nie, en ’n vader sal geen skuld dra weens die oortreding van die seun nie.+ Die regverdigheid van die regverdige sal op hom wees,+ en die goddeloosheid van ’n goddelose sal op hom wees.+