Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 24:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 “Vaders mag nie vir kinders doodgemaak word nie, en kinders mag nie vir vaders doodgemaak word nie.+ Elkeen moet vir sy eie sonde doodgemaak word.+

  • 2 Konings 14:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En die kinders van die moordenaars het hy nie doodgemaak nie, volgens wat in die wetboek van Moses geskrywe staan, waar Jehovah beveel en gesê het:+ “Vaders mag nie vir kinders doodgemaak word nie, en kinders mag nie vir vaders doodgemaak word nie; maar elkeen moet vir sy eie sonde doodgemaak word.”+

  • Jeremia 31:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 Maar elkeen sal vir sy eie oortreding sterf.+ Elke mens wat die groen druiwe eet, sy tande sal stomp word.”

  • Esegiël 18:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Kyk! Al die siele—aan my behoort hulle.+ Soos die siel+ van die vader, so ook die siel van die seun—aan my behoort hulle.+ Die siel wat sondig+—dié sal sterf.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel