Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 6:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 mag u dan hoor vanuit die hemel,+ en u moet optree+ en oor u knegte regspreek om die goddelose te vergeld deur sy weg op sy eie hoof te laat neerkom+ en deur die regverdige regverdig te verklaar+ deur hom te gee volgens sy eie regverdigheid.+

  • Esegiël 33:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 “En wat jou betref, o mensekind, sê vir die huis van Israel: ‘Só het julle gesê: “Omdat ons opstandige dade en ons sondes op ons is en ons daarin verrot+—hoe sal ons dan bly lewe?”’+

  • Romeine 2:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 verdrukking en benoudheid oor die siel van elke mens wat skadelike dinge doen, eers van die Jood,+ en ook van die Griek;+

  • Galasiërs 6:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Moenie mislei word nie:+ God laat hom nie bespot nie.+ Want wat ’n mens saai, dit sal hy ook maai;+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel