-
Eksodus 28:38Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
38 En dit moet op Aäron se voorkop wees, en Aäron moet verantwoording doen vir die oortreding wat begaan is teen die heilige voorwerpe,+ wat die kinders van Israel sal heilig, dit wil sê al hulle heilige gawes; en dit moet voortdurend op sy voorkop bly, om vir hulle goedkeuring voor Jehovah te verkry.+
-