Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 10:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 “Waarom het julle die sondoffer nie op die heilige plek geëet nie,+ aangesien dit iets hoogheiligs is en hy dit aan julle gegee het om verantwoording te doen vir die oortreding van die vergadering, ten einde vir hulle versoening te doen voor Jehovah?+

  • Levitikus 22:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 “‘En hulle moet hulle verpligting teenoor my nakom, sodat hulle nie as gevolg daarvan sonde dra en daarvoor moet sterf+ omdat hulle dit ontheilig het nie. Ek is Jehovah wat hulle heilig.

  • Numeri 18:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 En Jehovah het vir Aäron gesê: “Jy en jou seuns en die huis van jou vader saam met jou sal verantwoording doen vir ’n oortreding teen die heiligdom,+ en jy en jou seuns saam met jou sal verantwoording doen vir ’n oortreding teen julle priesterskap.+

  • Jesaja 53:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Weens die moeite van sy siel sal hy sien;+ hy sal versadig word.+ Deur middel van sy kennis sal die regverdige, my kneg,+ baie in ’n regverdige posisie bring;+ en hulle oortredings sal hy dra.+

  • 2 Korintiërs 5:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Die een wat sonde nie geken het nie,+ het hy sonde vir ons gemaak,+ sodat ons deur middel van hom God se regverdigheid+ kon word.

  • Hebreërs 9:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 so is ook die Christus eens en vir altyd geoffer+ om die sondes van baie te dra;+ en die tweede keer+ dat hy verskyn,+ sal dit afgeskeie van die sonde wees+ en aan dié wat hom vurig verwag vir hulle redding.+

  • 1 Petrus 2:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Hy het ons sondes+ in sy eie liggaam aan die paal gedra,+ sodat ons met sondes klaar kan wees+ en vir regverdigheid kan lewe. En “deur sy wonde is julle genees”.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel