17 En hy moet hom by sy vlerke oopskeur. Hy moet hom nie verdeel+ nie. Dan moet die priester hom op die altaar laat rook op die hout wat op die vuur is. Dit is ’n brandoffer,+ ’n vuuroffer van ’n rustige geur aan Jehovah.+
17 “Praat met Aäron en sê: ‘Geen man van jou saad, in al hulle geslagte, aan wie daar ’n gebrek is,+ mag nader kom om die brood van sy God aan te bied nie.+