Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 34:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 En hy het veertig dae en veertig nagte daar by Jehovah gebly. Hy het geen brood geëet en geen water gedrink nie.+ En hy het die woorde van die verbond, die Tien Woorde, op die tafels geskryf.+

  • Numeri 12:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En die man Moses was verreweg die sagmoedigste+ van al die mense wat op die oppervlak van die aarde was.

  • Maleagi 3:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 “Kyk! Ek stuur my boodskapper,+ en hy moet ’n weg voor my uit baan.+ En skielik sal die ware Heer,+ na wie julle soek, na Sy tempel kom,+ en die boodskapper+ van die verbond,+ in wie julle behae het.+ Kyk! Hy sal beslis kom”, het Jehovah van die leërs gesê.+

  • Matteus 4:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Nadat hy veertig dae en veertig nagte gevas het,+ was hy honger.

  • Matteus 11:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 Neem my juk+ op julle en leer by my,+ want ek is saggeaard+ en nederig van hart, en julle sal verkwikking+ vir julle siele vind.

  • Lukas 24:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 En hy het by Moses+ en al die Profete+ begin en vir hulle dinge in die hele Skrif uitgelê wat op hom betrekking het.

  • Lukas 24:44
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 44 En hy het vir hulle gesê: “Dít is my woorde wat ek tot julle gespreek het terwyl ek nog by julle was,+ dat al die dinge wat in die wet van Moses en in die Profete+ en Psalms+ oor my geskrywe staan, vervul moet word.”

  • Johannes 5:46
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 46 Trouens, as julle Moses geglo het, sou julle my glo, want hy het van my geskryf.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel