Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 9:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Elkeen wat ’n mens se bloed vergiet, deur die mens sal sy bloed vergiet word,+ want na God se beeld het hy die mens gemaak.

  • 1 Konings 2:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 “En jy weet ook goed wat Joab, die seun van Seruʹja, my aangedoen het+ deur wat hy met twee leërhoofde van Israel gedoen het, met Abner,+ die seun van Ner, en Amaʹsa,+ die seun van Jeter,+ toe hy hulle doodgemaak en oorlogsbloed+ in vredestyd laat vloei het en oorlogsbloed laat kom het aan sy gordel wat om sy heupe was en in sy sandale wat aan sy voete was.

  • 1 Konings 2:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 Toe het die koning vir hom gesê: “Doen net soos hy gesê het en val hom aan; en jy moet hom begrawe en die bloed+ wat onverdiend vergiet is, wat Joab laat vloei het,+ van my en van die huis van my vader verwyder.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel