Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 9:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Elkeen wat ’n mens se bloed vergiet, deur die mens sal sy bloed vergiet word,+ want na God se beeld het hy die mens gemaak.

  • Numeri 35:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 “‘En julle mag die land waarin julle is, nie besoedel nie; want bloed besoedel die land,+ en vir die land is daar geen versoening vir die bloed wat daarin vergiet is nie, behalwe deur die bloed van hom wat dit vergiet het.+

  • Deuteronomium 19:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Jou oog mag nie vir hom jammer voel nie,+ en jy moet die skuld weens onskuldige bloed uit Israel wegruim,+ sodat dit met jou goed kan gaan.

  • Deuteronomium 21:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En jy—jy sal die skuld weens onskuldige bloed uit jou midde wegruim,+ want jy sal doen wat reg is in Jehovah se oë.+

  • 2 Konings 9:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 ‘“Ek het gister beslis die bloed+ van Nabot en die bloed van sy seuns+ gesien”, is die woord van Jehovah, “en ek sal jou beslis op hierdie stuk land vergeld”,+ is die woord van Jehovah.’ Tel hom dan nou op; gooi hom op die stuk land volgens die woord van Jehovah.”+

  • Spreuke 28:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 ’n Mens wat belas is met bloedskuld weens ’n siel, sal vlug, ja, na die kuil.+ Laat hulle hom nie vasgryp nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel