Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 31:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Toe het Moses hulle uitgestuur, duisend van elke stam, na die leër, hulle en Piʹnehas,+ die seun van die priester Eleaʹsar, na die leër, en die heilige voorwerpe en die trompette+ om die seine te gee, was in sy hand.

  • Rigters 20:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 En Piʹnehas,+ die seun van Eleaʹsar, die seun van Aäron, het in dié dae daarvoor gestaan+ en gesê: “Sal ek weer eens uittrek om teen die kinders van my broer Benjamin oorlog te voer of sal ek ophou?”+ Hierop het Jehovah gesê: “Trek op, want môre sal ek hom in jou hand gee.”+

  • 1 Samuel 30:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Dawid het derhalwe vir die priester Abjaʹtar,+ die seun van Ahimeʹleg, gesê: “Bring asseblief die efod+ hier na my toe.” En Abjaʹtar het die efod na Dawid toe gebring.

  • 2 Kronieke 13:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En kyk! by ons is die ware God aan die hoof+ met sy priesters+ en die alarmtrompette+ om die gevegsalarm teen julle te blaas. O kinders van Israel, moenie teen Jehovah, die God van julle voorvaders, veg nie,+ want julle sal nie suksesvol wees nie.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel